Email : gerrit@bouwmeesterkonstruksie.co.za | Tel: 012 331 7321
ABOUT US

Gedurende die 1970�s het Roel Bouwmeester begin om sinkdakke op te sit en houtwerk te doen onder die naam Bouwmeester Konstruksie wat as eenmansaak bedryf was. Met verloop van tyd het hy ook begin met die bou van huise wat dan ook later uitgebrei het na ander projekte soos skole, fabrieke ens.

In die jare 1990�s het twee van sy seuns, Roelof en Gerrit, by hom aangesluit waarna hul die besigheid in 2000 as BK geregistreer het.

2008 het Roel afgetree en is Roelof en Gerrit die enigste twee lede van Bouwmeester Konstruksie BK.

Bouwmeester Konstruksie se grootste verskaffers:
FH Chamberlain
Pronto ReadyMix
Krosa Sand
Silverton Reinforcing